Datum: 7 Junie 2025

Tyd: 08:00

Plek: Out There Adventures, Moria Saaiplaas, Bashewa AH, 0056

Hierdie is ’n skietdag vir die hele gesin, en daar gaan verskeie skietkompetisies wees, pret vir die kinders, kosstalletjies en verskeie wapenverwante uitstallers.

Hope pryse op die spel.

kaartjies binnekort beskikbaar

Videos:

Dankie aan al ons borge: