Dinamiese en effektiewe
PRIVAAT SEKURITEIT

Forum Sekuriteit is in die lewe geroep om toonaangewende, dinamiese en doeltreffende privaatsekuriteitsdienste in Suid-Afrika te voorsien en op dié wyse veiligheid in gemeenskappe te verhoog.

Forum Sekuriteit fokus op die volgende:

OOR ONS

Forum Sekuriteit het tot stand gekom om die grondwetlike regte van ondersteuners, die algemene publiek en kwesbare gemeenskappe te bevorder. Dié regte sluit onder meer die reg tot lewe, vryheid en sekerheid van ’n persoon en waardigheid in.

Mediaverklarings

Forum Sekuriteit speel ’n belangrike rol in die beskerming van skole

Forum Security het op 22 Oktober 2022 die sekuriteitsdienste geborg vir die Super 12-atletiekbyeenkoms wat by die Germiston-stadion gehou is. Die Super 12-atletiek word twee keer per jaar gehou. Vanjaar se organiseerder, Laerskool Hennopspark in Centurion, het egter besluit om net een groot geleentheid met al 23 deelnemende skole aan te bied. Sowat 2 200…

GALERY