Forum Sekuriteit help met vervoer van leeus en tiere van Groot-Marico tot Oudtshoorn

Forum Sekuriteit help met vervoer van leeus en tiere van Groot-Marico tot Oudtshoorn

Forum Sekuriteit het van 21 Mei tot 23 Mei die beskerming van 12 leeus en twee tiere van Ubuntu Wildlife Sanctuary behartig tydens die verskuiwing van hierdie diere uit Groot-Marico na hulle nuwe tuiste in Oudtshoorn. Dié verskuiwingsoperasie het ’n konvooi van 23 voertuie met ’n totaal van 70 mense wat die lang pad aangedurf…