Hierdie is ’n skietdag vir die hele gesin, en daar gaan verskeie skietkompetisies wees, pret vir die kinders, kosstalletjies en verskeie wapenverwante uitstallers.
Hope pryse op die spel.
kaartjies binnekort beskikbaar
Videos:
Dankie aan al ons borge:
KONTAK ons
Neem asb. kennis dat ons sal poog om jou navrae binne die volgende 24 – 48 uur te hanteer.