

Datum: 6 September 2025
Tyd: 07:00 – 14:00
Plek: Mutango Lodge – Fidelity Training & Development Centre, R573 Molotopad, Boekenhoutskloof, Cullinan
Hierdie is ’n skietdag vir die hele gesin, en daar gaan verskeie skietkompetisies, pret vir die kinders, kosstalletjies en verskeie wapenverwante uitstallers wees.
Wat is beskikbaar tydens die dag?
- 9 mm-pistole soos CZ, Glock, Springfield en Southern Sky Operations – R100 per inskrywing
- AR-gewere – R100 per inskrywing
- Verfbalbaan
- Kinderafdeling – R20 per kind (sluit windbuks skiet in)






























































